Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Huwelik" deur ELISABETH EYBERS
"Huwelik" deur ELISABETH EYBERS [boodskap #22532] Wed, 21 April 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
HUWELIK
Elisabeth Eybers
(Einder, 1977)

Hulle maak mekaar per definisie seer.
Hoe meer die een die ander penetreer
hoe minder word die oneffenheid besleg
deur ledemate alleen. Angel en weer-
haak help om hulle inniger te heg.
Vorige onderwerp: "Elegie" deur HENNING PIETERSE
Volgende onderwerp: "Apologia" deur MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:24:13 UTC 2024